Die afrigter Carè de Wet en ’n groep netbalspelers van die HS Swartland het ’n vlak 1-skeidsregterskursus by die Laerskool St. Thomas bygewoon. Die opleiding is deur Marleze Jooste en Sarah Fabri aangebied. De Wet was saam met Janke Kotze, Christina van der Merwe, Lize-Mari Batt, Cayleigh Mentoor, Carli Vorster, Jana du Toit en Esti Mouton.

Credit: SYSTEM

hs swartland-spelers gaan die fluitjie blaas

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article