Die Interskolegees het die afgelope week hoog geloop toe die Hoërskool Swartland en Hugenote Hoërskool die eerste keer sedert 2019 weer kragte kon meet nadat die Covid-19-pandemie die jaarlikse interskole-kragmeting vir twee jaar lamgelê het.
Hugenote, in Wellington, was vanjaar die gasheer.
Hoërskool Swartland se uitslae was soos volg:
Rugby
14A wen 15-10
14B wen 10-7
15A verloor 25-10
15B verloor 25-5
16A verloor 29-14
16B verloor 7-0
19D wen 31-22
19C wen 15-14
19B verloor 23-14
19A verloor 20-12
Netbal
14A verloor 3-19
14B verloor 9-18
14C gelykop 6-6
14D verloor 8-6
14E verloor 6-1
15A verloor 10-23
15B verloor 9-15
15C verloor 19-13
15D verloor 17-10
15E verloor 4-19
15F verloor 1-20
16A wen 18-16
16B wen 18-10
16C verloor 9-17
17A verloor 13-17
17B wen 17-9
18C verloor 8-14
18B wen 25-13
18A wen 33-22
Meisieshokkie
16B verloor 0-2
16A verloor 1-3
19B wen 1-0
19A verloor 1-2
Seunshokkie
16B verloor 0-1
16A wen 2-1
19B verloor 0-1
19A wen 3-2



