Hoërskool Porterville het die afgelope naweek die interskolebeker teen Hoërskool Piketberg beklink. Die skool het HS Piketberg, wat die interskole aangebied het asook vir die “uitstekende spel en goeie gees” wat deur die dag geheers het, bedank. Die uitslae was soos volg: o.13A rugby wen 65-0 Credit: SYSTEM

HS Porterville beklink interskolebeker

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article