Die hokkies-meisies van die eerste span van die Hoërskool Robertson het op 12 Maart aan die Spar-hokkie-uitdaging deelgeneem, waar hulle as die span van die oggend aangewys is nadat hulle teen die Hoërskool Bellville (1-1) gelykop gespeel het, die Hoërskool Melkbosstrand 3-1 gewen het sowel as die Hoërskool President 12-0 kafgedraf en die Hoërskool Elkanah 1-0 geklop het.

Credit: SYSTEM

hokkie- Eerste span is bobaas

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article