Eudrich Huysamen van die Hoërskool Swartland was die naweek deel van die Killarney-motorskou wat Sondag 5 November plaasgevind het, waar sy harde werk, tyd en prestasie op die baan beloon is. Eudrich sal in Januarie en Februarie 2024 die eerste keer met ’n nuwe 1400-enjin aan die Killarney-baanrenne deelneem.

Credit: SYSTEM

Hoërskoolleerder van die swartland laat sy talent brul

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article