Arno Kirsten, ’n graad 11-leerder aan die Hoërskool Porterville is gekies tot die WP o.19A-hengelspan. Hy neem deel aan die SA spele wat van Sondag 10 tot Saterdag 16 Desember gehou sal word.

Credit: SYSTEM

Hengel is sy trots

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article