Heino Warnich, die Hoërskool Robertson se o.19 A-rugbyspanafrigter, is as die Boland o.18-akademie-rugbyspan se voorspelerafrigter aangestel. Die span gaan die Junie-vakansie na die noorde vertrek vir hul jaarlikse rugbyweek.

Credit: SYSTEM

Heino as voorspelerafrigter van boland-span aangestel

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article