Die Riebeekvallei-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) hou Dinsdag 28 Februarie sy jaarvergadering in die stadsaal in Voortrekkerstraat. Die vergadering begin om 19:00. Vir enige navrae kontak die polisiekantoor by 022 461 8100.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article