Johanna Smit by die koektafel. Foto’s: Adriana Fourie

Credit: SYSTEM

Die Fonteine Village-aftreeoord in Malmesbury het op 30 Julie ’n kos-en-kuierdag vir sy inwoners en hul families in die Olok-saal van die Hoërskool Swartland aangebied.

Die gaskunstenaar Frikkie Joubert het gaste met sang en musiek vermaak. Die kostafels het behoorlik gekreun onder die afval, potjiekos, roosterkoeke, snoek-en-patat, pannekoek, poedings en meer, wat te koop aangebied is.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article