Anike van der Merwe van die Hoërskool Swartland het aan die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans (GHA) se digkompetisie deelgeneem. Haar gedig is gekeur en word nou in die digbundel gepubliseer. ’n Prestigeaand word op 4 November by die Voortrekkermonument gehou, wat sy aanlyn sal bywoon.


gedig verskyn

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article