Die Rebound Fit-fiksheidsateljee in Robertson het op 24 en 25 Oktober ’n Breast Cancer Awareness Jump gedoen om geld vir die bewusmaking van borskanker in te samel. “Ons het hierdie poging aangewend omdat dit vir ons baie na aan die is. Ons almal weet van iemand wat dit bestry of verloor of oorwin het. Ons wou graag van ons kant af ons steun in die gemeenskap wys en daarom het ons gekies om hierdie geleentheid daarvoor te gebruik,” het Tamia Conradie van die ateljee gesê. Foto:

Credit: SYSTEM

Fiksheid ten bate van borskankerbewustheid

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article