Leam Cilliers, ’n leerder aan die Hoërskool Swartland, het die Rockie-naam verlede naweek by die MTB Ride and Run Darling: Wild Flower Edition, weer hoog gehou toe hy ’n algehele tweede plek in die 40 km bergfietsren in 02:23:47 losgery het.


Fietsry-naaswenner

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article