Die Stellenbosch-hospitaal is op soek na die familie van Paul Engelbrecht (52). Hy is op 5 April in die hospitaal opgeneem. Sy mees onlangse adres in Stellenbosch is onbekend, maar hy sê hy het familie in die Piketberg-omgewing. Enige familielid van Engelbrecht word gevra om Liesl Sassman by 021 808 6100 op weeksdae gedurende kantoorure te skakel.

familie gesoek

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article