Eudrich Huysamen van die Hoërskool Swartland het Saterdag 4 Maart by Zone 7 in die 300cc-klas vir omgeboude renstelle deelgeneem en ’n algehele eerste plek vir die dag behaal.


Eudrich wys hy kan jaag

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article