Wynand Hofmeyr van Malmesbury gaan van 5 tot 9 Maart as lid van die SA span aan die Continental African Champs in Egipte deelneem. Dit behels agt verskillende baanfietsrenne, en elke ren verskil van die res. Hoewel Wynand op fietsry fokus, neem hy ook gereeld aan marathons deel. Hy beoog om ook binnekort aan die Twee Oseane-marathon in Kaapstad deel te neem. Foto: Karli Beukes


egipte, hier kom ek!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article