By De Jager Boshoff word die personeel as een van hul boustene vir sukses beskou. Agter (van links) is Hernù Schep, Kayla Nel en Sorita Loubser. Middel: Marinah Gouws, Susan Nieuwoudt (19 jaar diens), Chrisanne Gerber, Christine Hartley (14 jaar diens), Anina Hill, Daleen Louw (40 jaar diens), Elmolene Goliath (28 jaar diens), Maulisha Markus, Marietjie Batt (10 jaar diens), Dawn Linde, Lewiesa Markus (29 jaar diens), Christine Demas (18 jaar diens) en Lizé van Greunen (bestuur). Voor is die bestuurspan: Jayd Wasmuth, Hes-Marè van der Vyver (10 jaar diens), Suzanne Mostert (16 jaar diens), Sharonay Solomons (12 jaar diens), LC Uys (Direkteur), Chris de Jager (Direkteur), Oddette Boshoff (Direkteur), Petro van Deventer (18 jaar diens), Chanelle Cloete en Hilmari Mouton (Direkteur) (16 jaar diens). Foto: Herman Olivier


De Jager Boshoff se geheim

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article