Lede van die Darling-polisiekantoor, die Darling GPF, die Darling-kliniek en die plaaslike Presbiteriaanse gemeente het die afgelope Vrydag ’n bewusmakingsveldtog rakende HIV, kanker, TB en Covid-19 gehou, waartydens plaaslike slagoffers wie se lewe deur die gevreesde siektes geëis is, gedenk is.


Darling onthou slagoffers

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article