Bespreek nou vir die vermaak-belaaide Robbie-dans voordat al die kaartjies uitverkoop is. Die dans vind op 25 Maart by die Freshness First-pakstoor in Robertson plaas met die bekende musiekkunstenaars Jakkie Louw, Cordelia, Jennifer Zamudio, Henri Alant, Ramey Short en Stephan Visagie wat optree. Kaartjies kos R250 en is by die Hoërskool Robertson by 023 626 3159 te koop. Stalletjies sal ook beskikbaar wees.

Credit: SYSTEM

Dans, dans, dans by die vermaak-belaaide Robbie-dans

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article