Danie Malan (60), ’n baanbreker in die Suid-Afrikaanse wynbedryf en keldermeester van Allesverloren-wynlandgoed in Riebeek-Wes, is verlede Woensdag aan vermoedelik ’n hartaanval dood. Sy skielike dood is met groot hartseer ontvang en het skokgolwe deur die Riebeekvallei en wynkringe gestuur. Foto: Danie Nel van Danie Nel Photography.


Danie Malan laat onuitwisbare merk

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article