Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Jaco Louw eggo nou in ewigheid
Jaco Louw, ‘n bekende inwoner van Malmesbury wat op 8 Julie sy 50ste verjaardag sou vier, is Sondagaand 29 Junie in ‘n motorfiets-botsing op die Klipheuwel-pad dood.
-
Jeug vaar die strate in vir gemeenskapverbetering in Darling
Jong mense van die Darling-gemeenskap het Saterdag 28 Junie die nat en koue weer trotseer en deur die strate van dié dorp gestap om aan die Gemeenskaplike Jeug-optog deel te neem.
-
Hondesieke in Riebeek-Kasteel: RAW begin redding-inentingsveldtog
‘n Hoë persentasie gevalle van hondesiekte het onlangs weer sy kop onder inwoners se honde in Esterhof en Blikkiesdorp in die omgewing van Riebeek-Kasteel uitgesteek. Die dierewelsynorganisasie in Riebeek-Kasteel, Riebeek Animal Welfare (RAW), het die afgelope twee weke inentingsveldtogte in…
-
Police investigate kidnapping of newborn at Bellville Middestad Mall
A newborn baby was abducted from a Bellville shopping centre on Saturday 28 June. Police have opened a kidnapping case and need help from the public.
-
Boeliery met optog onthul
Kinders van die AGS-gemeente se sondagskool in Riebeek-Kasteel het onlangs die strate ingevaar in ‘n poging om boeliery stop te sit.
-
Helicopter deployment enhances safety at Table Mountain National Park
SANParks has deployed a helicopter at Table Mountain National Park, aiding in response to threats. A recent success included catching a suspect with a knife.










