Rdh. Harold Cleophas, die uitvoerende burgemeester van die Swartland, het die afgelope week ’n draai in Koringberg gaan maak om skaakhorlosies aan Peter Farao, die skaakmeester van die plaaslike Ek-en-Jy-skaakklub, te oorhandig. Die klub, wat in 2022 gestig is, se direksielede bestaan uit Cecilia Mackay (links), Rosie de Klerk (heel regs) en Farao aan die stuur van sake. Belangstellendes is welkom om hul webtuiste by www.ekenjy.co.za vir meer inligting te besoek.


Burgemeester skenk skaakhorlosies

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article