Die Hoërskool Bonnievale het onlangs sy jaarlikse “Oscars” gehou en groot pret gehad. Bo is ’n paar wenners van die aand. Van die afdelings wat gewen is, sluit in mejuffrou en meneer in die afdelings sportster, witbroodjie, kuier-leier, Colgate smile en persoonlikheid. Elkeen wat een van dié afdelings gewen het, is met ’n eie trofee terug huis toe.


Bonnievalers vier Oscars

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article