Die Bonnievale-polisie hou in Mei drie gemeenskap-imbizo’s.

Die eerste is Sondag 21 Mei om 16:00 in die Happy Valley Saal, dan Woensdag 24 Mei om 18:00 in die Chris van Zyl Saal en Dinsdag 30 Mei om 18:00 in die AGM-dienssentrum. Almal is welkom om deel van die imbizo’s te wees.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article