Die Bonnievale-polisie hou verskeie inligtingsessies in Mei: . Sondag 21 Mei om 16:00 by die Happy Valley-saal;. Woensdag 24 Mei om 18:00 by die Chris Van Zyl-saal; en. Dinsdag 30 Mei om 18:00 by die AGM-dienssentrum.

Die Bonnievale-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) hou op 30 Mei ’n verkiesing om nuwe lede te werf.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article