Drie gr.11-leerders van Hoërskool Bonnievale is gekies vir ’n uitruilprogram van twee weke na Duitsland tydens die derde kwartaal. Van links is Ruben Amos, Mukelani Dube en Tyrese Thousand.

Credit: SYSTEM

Bonnies op pad na Duitsland

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article