Hugo Cloete (12), ’n gr. 6-leerder aan die Hoërskool Bonnievale, het op 4 Februarie in die eerste Kids Enduro vir 2023 by die Dirt & Dust-veldrenbaan in Durbanville gejaag en was eerste in die 85cc-klas.

Credit: SYSTEM

Bonnie-leerder jaag stof in ander se oë

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article