Die Boland-rugbyunie se o.21-spelers uit die Breërivierdistrik het op 23 Junie in hul finale streeksproewe by die Callie De Wet sportterrein in Robertson gespeel. Links is die lede van die Boland-rugbyunie se bestuur asook die o.21-spelers uit die Breërivierdistrik.


Bolandrugby

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article