Die Boland- en WP- Blindekrieketspanne het mekaar Sondag (1 Desember) op die Gabriel Pharoah-sportterrein in Darling in ’n T20-wedstryd die stryd aangesê. Dit was Darling-krieketklub se eerste provinsiale wedstryd wat hy aangebied het. Die geleentheid was om die gemeenskappe bewus te maak van siggestremdheid in Darling en die Swartland- munisipale gebied. Die geleentheid is bygewoon deur die burgemeester van die Swartland, Herald Cleophas en sy vrou

Blindes wys hul slag in krieket

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article