Anke de Bruyn, vanjaar se hoofmeisie by die Laerskool Swartland, is op 9 November gedurende die skool se Prestige-aand aangewys as die skool se mees veelsydige meisieleerder op die gebied van sport. Sy het ook die toekenning as sportvrou ontvang. De Bruyn deel die sportvrou-toekenning met haar medeleerder Benita Malan. Foto’s: Charlotte Lesch


Bestes by LSS vereer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article