Bejaardes van wyk 3 in Robertson is Donderdag (8 Desember) met ontbyt en ’n bietjie vertroeteling bederf. Die oggend is deur ’n raadslid, Pauline Hess, tesame met die wyksraadkommittee gereël. Elke komiteelid het tien bejaardes uit die gemeenskap genooi.


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article