Die Malmesbury-polisie is op soek na die eienaars van twee artikels wat Maandagmiddag (17 Oktober) in Ilingelethu en Wesbank verlate gevind is. Dit was ’n leer en ’n skaatsplank. Enigiemand wat die goed positief as hul eiendom kan identifiseer, kan AO Marty van Heerden by die Malmesbury-polisie by 022 482 7500 kontak.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article