Lede van die Ashton-atletiekklub het die afgelope Sondag (23 April) die 10-km-SPAR- vroue-uitdaging as ’n span in die reënerige weer in Groenpunt, Kaapstad, trotseer. Almal het aan die padwedloop oor 10 km deelgeneem en ’n silwermedalje huis toe gebring. Van links is Chanice Fortuin, Lettesia Swanepoel, Lucreatia Jansen, Sabiena Claasen, Beatrix Jansen en Quinzil Jansen.

Credit: SYSTEM

Ashton-atletiekklub ryg silwermedaljes in

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article