Anka Crous van die Hoërskool Dirkie Uys het die Wes-Kaapse span in hamergooi by die SA skolekampioenskap, wat van 2 tot 5 April in Germiston gehou is, verteenwoordig. Sy het ’n algehele agtste plek behaal.


anka maak haar merk

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article