24 lede van die ACVV-dienssentrum in Malmesbury het op Valentynsdag die beginsel dat dit beter is om te gee as om te ontvang, gedemonstreer. Hulle het Jo Dolphin Swartland APD, die dagsorgsentrum vir gestremde mense, besoek. Die besoekers is op ’n toer deur die gebou geneem

ACVV reik uit na dienssentrum vir gestremdes

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article