Jana de Waal van Hoërskool Dirkie Uys (naaslinks) het uitsonderlik in die NSS-eksamen van 2021 presteer. Sy het met haar gemiddelde van 97% die derde plek in die Wes-Kaap behaal. Op die foto is sy by die prysuitdelingseremonie saam met Alan Winde (die Wes-Kaapse premier), Debbie Schäfer (die Wes-Kaapse minister van onderwys) en Brent Walters (Wes-Kaapse onderwyshoof).


jana vir 97% vereer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article