Ashbury Primêre skool in Montagu, het Afrikadag (25 Mei) in styl gevier. Die leerders het die Grondwet opgesê en ook die Volkslied gesing as deel van die vieringe.

Credit: SYSTEM

Skool vier Afrika se eie dag

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article