’n Kouefront het Maandag en Dinsdag oor groot dele van die Wes-Kaap beweeg, met grootskaalse reën wat begin uitsak het en tot môre (Woensdag) verwag word. Die stand van damme in die provinsie is op 10 Junie as volg gemeet: Voëlvleidam (56%), Bergrivier (69,9%), Theewaterskloof (67,1%), Wemmershoek (47,9%), Steenbras-laer (59,9%) en Steenbras-hoër (82,5%). Dié foto van donker wolke wat oor die Swartland trek, is einde Mei deur die plaaslike fotograaf Neil Geldenhuys geneem. Foto: Neil Geldenhuys


Groot reën is hier

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article