Die groot tweejaarlikse Angus-veiling by “Tollie se Bos” op die plaas De Panne naby Moorreesburg verlede naweek (Saterdag 23 Julie) het gewys nuwe lewe en hoop heers ná Covid-19. Die keurder Henk Kearey (middel) kyk saam met Pierre Rousseau en Agenor Lureman na die meatmasters-ooie voor die veiling. Foto: Wallace du Plessis


Groot veiling lewer rekords

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article