Die Koringberg-kerkmark word Saterdag 27 Augustus by die gemeenskapsaal in Impalastraat, Koringberg, van 09:00 tot 12:00 gehou.

Waterblommetjie-, afval- en hoenderpot sowel as kerrie en rys, pannekoek, chip twisters, poeding; koffie en tee sal te koop wees. ’n Kindertafel, ’n wit olifant-tafel, ’n boeketafel en ’n springkasteel is nog iets waarna besoekers kan uitsien.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article