Atlete van Ashton het Saterdagoggend ’n 10-km-pretdraf as deel van die SPAR-vroueuitdaging voltooi. Die atlete is: Agter: Miriam Damon, Johanna Strydom, Lucreatia Jansen, Quinzil Jansen, Sabiena Claasen, Jacqueline Sebybo, Christeline Fielies. Middel: Waldre Strydom, Geraldine Pietersen, Beatrix Jansen, Charlotte Mentoor. Voor: Hannelie Abrahams. Hul roete was van Coronationlaan tot by die Van Lovern-afdraai en terug na die Excelsior-landgoed, waar hulle die wedloop suksesvol voltooi het. Foto:


langasems

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article