Terwyl die kwik besig is om bietjie vir bietjie te styg, is dit heel gepas om solank sonbrandroom in grootmaat aan te skaf en jou sommer met ’n nuwe baaikostuum te bederf. Hierdie foto is onlangs langs die Breërivier geneem, en hoewel dit nog per geleentheid koud is, lê die somer op ons voorstoep. Foto: JP Myburg


Warmer weer hunker

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article