Vea-Yowen de Wee speel o.12- rugby by Hoërskool Bonnievale (verteenwoordige skool) en is gekies om aan die Boland-proewe op 26 en 27 Augustus deel te neem. Hy is daarna 30 hy as Nr. 23 gekies om vleuel of heelagter vir die Boland-o.12-B-Span vir 2022 te speel. Hy het twee kampe op verskillende dae bygewoon. Vea-Yowen neem van 29 September tot 1 Oktober aan die Interprovinsiale toernooi op Riviersonderend deel.

Credit: SYSTEM

dié kannetjie ken sy plek op die rugbyveld

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article