’n Man is Maandag 10 Oktober om 02:35 in Richterstraat, Robertson, in hegtenis geneem toe hy in besit van ’n tuinskêr, ses elektriese koorde, ses driepunt-muurproppe en ’n gaspyp betrap is. Enigiemand wat dié eiendom vermis of weet waar dit gesteel is, kan dit by die Robertson-polisiekantoor gaan uitken of AO Beeslaar kontak 023 626 8349/6 bel.


vermeende dief vasgetrek

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article