Die wenners in elke afdeling (van links): Inshaaf Allie en Gabeebah Allie ontvang pryse namens Manie’s Halaal Takeaways as wenner van die afdeling vir klein ondernemings en namens Abduraghman Allie (wenner: Individu van die jaar)

Malmesbury se inwoners het gestem, en die beste diensverskaffers vir 2022 is Saterdagaand (22 Oktober) tydens die Malmesbury-sakekamer se gala-aand aangewys.

Die wenners in elke afdeling is:

Groot ondernemings

1. Malmesbury Superspar

2. Agrimark

3. AR24

Finaliste:

Postnet

Swartland Wynkelder

Medium ondernemings

1. Geard-apteek

2. Swartland-apteek

3. Bergzicht-dierehospitaal

Finaliste:

Flynet-ISP

Malmesbury-dierehospitaal

Klein ondernemings

1. Manie’s Halaal Takeaways

2. Koffie

3. Jo Dolphin-sentrum

Finaliste:

Faircape Dairies-fabriekswinkel

Le Minnie-prokureurs

Individu
e

1. Abduragmaan Allie

2. Ilza le Minnie

3. Rochelle Turck en Dr. Sanel Lourens [deel die 3de plek]

Finaliste:

Katrien Koegelenberg

William Koch

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article