Die Ou Herberg-gebou het Saterdag (22 Oktober) 100 jaar oud geword. Die gebou is in sy eerste jare vir pasiënte van die destydse griepepidemie gebruik. Die gebou het toe aan die munisipaliteit behoort, maar is later – in 1981 – deur ses mense gekoop, wat dit in 17 woonstelle laat omskep het. Foto: Tamsyn Jantjies


ou herberg vier 100ste jaar

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article