Die Robertson rolbal-sakeliga is in volle swang. Talle plaaslike ondernemings het vanjaar spanne ingeskryf, wat elke week mekaar die stryd aansê om aan die einde van die liga as wenners gekroon te word.

Credit: SYSTEM

sakeliga rol volstoom

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article