Die Robertson-polisie is op soek na Mervin Krotz van De Doorns weens minagting van die hof op 1 September 2022 en benodig die gemeenskap se hulp om hom op te spoor. Hy bevind hom vermoedelik in McGregor of Montagu. Enige inligting oor waar Krotz opgespoor kan word, kan aan speur-adjudantoffisier Burger deurgegee word by 023 626 8353 of 023 626 8349.


GEsoek oor hofsaak

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article