Die Swartland-swemklub het die afgelope naweek ’n swemgala in Malmesbury gehou. Altesaam 19 klubs het deelgeneem, en die Swartland-swemklub was algeheel eerste. Die klub het 38 goud-, 40 silwer- en 27 bronsmedaljes verower. Die hoofafrigter is Jessika Janse van Rensburg en Braam Esterhuizen die mede-afrigter.


plaaslike swemmers skep groot medalje-oes

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article