Die skrywer Irma Venter het die Malmesbury-biblioteek Saterdag 19 November besoek om oor haar boek Die Verkeerde Vrou te gesels. Die boek, wat deur Tafelberg uitgegee word, is onlangs as Netwerk24se beste verkoper vir Oktober aangewys.

Credit: SYSTEM

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article