Hoërskool Montagu bied Saterdag 11 Februarie sy jaarlikse gholfdag by die Montagu-gholfklub aan.

Die kompetisie is 4BBB Stableford en moet nie misgeloop word nie.

Borge, skenkers en spelers word genooi om Jacques Carstens by 082 859 5864 te kontak.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article